Lois Weber

Lois Weber
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Florence Lois Weber
Geboorte (1879-06-13)13 Junie 1879
Sterfte 13 November 1939 (op 60)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Regisseuse, skryfster, en aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lois Weber (13 Junie 1879 – 13 November 1939) was 'n Amerikaanse regisseuse, skryfster, en aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Merchant of Venice (1914), The Hand That Rocks the Cradle (1917), en White Heat (1934).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy